Skip to content
Piet Minnaar
Lekker Books Author

Piet Minnaar

1 book

Ek is Piet Minnaar. Predikant, eggenoot, pa, oupa, broer en oom. Boorling van Ceres maar kind van die wêreld. My stap deur die lewe word uitgebeeld in verhale vasgevat deur politiek, godsdiens en familie. Stap saam met my terwyl ek die vloei…

Biography

About Piet Minnaar

Ek is Piet Minnaar. Predikant, eggenoot, pa, oupa, broer en oom. Boorling van Ceres maar kind van die wêreld. My stap deur die lewe word uitgebeeld in verhale vasgevat deur politiek, godsdiens en familie. Stap saam met my terwyl ek die vloei van die lewe probeer beheer en uitkyk vir ankers.

Published work

Books by Piet Minnaar