Piet Minnaar

Bio

Ek is Piet Minnaar. Predikant, eggenoot, pa, oupa, broer en oom.

Boorling van Ceres maar kind van die wêreld. My stap deur die lewe word uitgebeeld in verhale vasgevat deur politiek, godsdiens en familie.

Stap saam met my terwyl ek die vloei van die lewe probeer beheer en uitkyk vir ankers.

  • Onbelangrike Cover 1

    Onbelangrike Belangrike

    Price range: R160,00 through R250,00
    Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page